My Hart se punt – Lizette Murray

R95.00

Lizette Murray si n Stellenbosse ma van vyf seuns. Met so n groot span kinders in die huis het skole duer die jare op haar knoppie gedruk om vir hulle toneelstukke operettes en musiekblyspele te skryf. Hierbenewens het sy ook die libretti vir kinderoperettes geskryf. Gelukland en sy Engelse eweknie Joyland word deur Dalro versprei en landwyd, asook in lande soos Australie deur skole opgevoer.

My hart se punt bevat die 45 klein grepies uit die alldaagse waarin ma’s hulself en hul kleingoed sal herken en weer inspirasie kry vir saamstap op die grootmaakpad.

Description

45 gedagtes oor die dinge van ma-wees.