Bloeisels van Hoop – Nina Smit

R189.00

Bloeisels van Hoop is ideal vir elke vrou wat God se teenwoordigheid in haar lewe nuut en vars wil ervaar.

Die 366 dagstukke is geneem uit bestaande dagboeke van Nina Smit en spesiaal uitgekies om jou te verseker van God se liefde vir jou en dat Hy sy hand koesterend oor jou wil hou – elke tree van elke dag.

Elke maand begin ook met ‘n spesiale teksvers, aanhaling en gebed. Nina Smit wys elke leser hoe God se teenwoordigheid altyd nuut en vars kan wees vir die wat dit met verwondering najaag.

Description

366 oordenkings… Mag God, die bron van hoop, julle met vreugde en vrede vervul. Rom.15:13