88 Kwelvrae wat Gelowiges pla – Jan van der Watt

R119.00

Gelowiges voel dikwels dat hulle antwoorde moet he op vrae wat aan hulle adres gerig word; dat hulle hoegenaamd nie ook mag wonder oor dinge nie. Die waarheid is egter dat daar baie dinge is waaroor mense wonder. Sake soos egskeiding, selfmoord, voetewas, mans en vroue se rol in die kerk, finansies en materiele besittings, seksualiteit, die dood, die duiwel, grondhervorming, die hemel, erfsones – noem maar op.

88 kwelvrae wat gelowiges pla is n bundel saamgestel uit vrae wat gewone mense op www.bybelkennis co za gevra het. Hierdie vrae is beantwoord deur van Suid-Afrika se voorste teoloe en Christenskrywers. Soms sal die aantwoorde jou verras, ander kere sal jy aan ou waarhede herinner word, en soms sal n heel nuwe perspektief vir jou oopgaan.

Description

kwelvrae wat gelowiges pla – Jan van der Watt